
Sakeliga staan Reserwebankwet se wysigings teen
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder van Sakeliga, na die voorgestelde wysigings aan die Reserwebankwet en die Wet op Nasionale Padverkeer.