
Nog 'n Covid-19 sterfte in Namibië
Die Namibiese Adjunkminister van Gesondheid Dr Esther Muinjangue het pas die nuwe Covid-19 gevalle vir Namibië bekend gemaak. Daar is nog een Covid-19 sterfte in die land. Dr Muinjangue...