Wie is ek? 13 November 2020 RSG | WIE IS EK? Download 10.0 MB High quality — 19.6 MB Medium quality — 8.9 MB Low quality — 4.8 MB What's the difference? Angstigheid word beskou as die siekte van ons tyd. Ons kyk na die verskil tussen angs en stres, watter tekens om voor uit te kyk, en hoekom dit belangrik is om die verskil te verstaan. AFRIKAANS South Africa Health & Fitness