Jannie Putter - 20 Okt 2020 - Lag is Goeie Medisyne

--:--
Is jy onsteld? As jy jou eie gesig kon sien in van jou lewensomstandighede, Hoe sou dit lyk? Jannie se dis tyd om vir jouself 'n bietjie te lag...dis goeie medisyne!
20 Oct 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Hou 'n Vriendskapsgesprek

Wanneer laas het jy 'n vriendskap gesprek met iemand gehad? Wees net 'n vriend vir iemand - luister, praat en geniet mekaar en stap so met iemand 'n spesiale pad.
11 Mar 9 min

Jannie Putter - Laat Dit Gaan

In jou lewe hou jy styf vas aan ervarings of mense van die verlede. Dit kan bitterheid veroorsaak en ons moet leer om dinge te laat gaan.
4 Mar 7 min