Sondagjoernaal 18 Oktober 2020

Lizelle de Bruin gesels met ds. Roné Vosloo van die NG Kerk Kathu oor die 45 jaar van groei vir die gemeente. Lizelle de Bruin gesels met ds. Francois Rauch van Harvesters oor sy werk in gemeenskappe dwars oor die wêreld, wat op die randlewe geskuif is. Lizelle de Bruin gesels met ds. Farren Watt van die Verenigende Gereformeerde Kerk oor die gemeenskap van Lambertsbaai. Lizelle de Bruin gesels ds. Koos van der Merwe van George oor wat ons kan leer by die dokumentêre rolprent, My Octopus Teacher.