Hoe verklaar jy dit? 18 Oktober 2020

Hoekom word melk suur? Hoekom neem UHT geprosseseerde melk langer om suur te word? Watter een van UHT of gewone melk is gesonder vir menslike gebruik? Waar kom miet vandaan? Hoe weet hadedas waar om hulle snawels in die grasperk in te druk om ‘n wurm in die hande te kry, gegewe dat hulle nie die wurm kan sien of hoor nie?