Besigheidseienaars kom nie kopiereg na nie

Daar is steeds uitdagings met die nakoming van kopiereg regulasies in verband met Namibiese musiek. John Max, die Hoof Uitvoerende Beampte van die Namibiese Gemeenskap van Musiekskrywers en Komponiste, oftewel Nascam, sê dit is veral besigheidseienaars wat nie die wette nakom nie. Hy verduidelik.