ABBO - Die Bybel se roete na vryheid in enige omstandigheid

21.09.2020 - In hierdie episode gesels Marius en Wanda oor die Bybel se roete na vryheid in enige omstandigheid. Hierdie program word elke Maandagmiddag om kwart oor vier uitgesaai, waar ons fokus op aktuele kwessies wat jou en jou mense raak. Jy kan ook jou vrae rig per telefoon 021 917 7007 of via whatsApp 081 729 1 657 en begin jou boodskap met die woord “ABBO"