Shalulile word verwelkom by Mamelodi Sundowns

Die Namibiese sokkerster Peter Shalulile is vandag amptelik verwelkom by Mamelodi Sundowns se Chloorkop hoofkwartiewe in aanloop tot die 2020/2021 seisoen. Die klub het bekend gemaak dat die 27-jarige Shalulile 'n vyf jaar kontrak onderteken het met die Suid-Afrikaanse sokker-reus. Shalulile...