Namibiese tennis word hervat

Namibiese sport is besig om al meer normaliteit te ervaar met die terugkeer van verskillende sportkodes se aktiwiteite en byeenkomste. Die Namibiese Tennisvereniging bied die naweek 'n junior toernooi in Windhoek aan. Dit is die eerste plaaslike tennistoernooi sedert die afgelope inperkingstyd weens Covid-19. Santie van der Walt, die Organiseerder van die toernooi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....