Trump vaar uit teen opposisie se uitlatings

Die 45ste President van die VSA Donald Trump het in aanloop tot die Amerikaanse verkiesings in November kritiek uitgespreek teen sy presidensiële teenstander, Joe Biden. Volgens Trump beskryf Biden die polisie as 'n onderdrukkende mag. Trump sê die uitlatings plaas wetstoepassers se lewens in gevaar...