Namibië vaar uiters goed met klimaatuitdagings

Die Namibiese Minister van Omgewingsake Pohamba Shifeta het die Verenigde Nasies se Konvensie teen Verwoestyning toegespreek oor maatreëls wat die land toepas in verband met klimaatsverandering. Daar word plaaslike groot klem gelê op verwoestyning en die afgteruitgang van grondbronne en in die verband word Namibië gesien as leier in die streek se Great Green Wall-inisiatief. Romeo Muyunda, Woordvoerder van die ministerie.