3 loop deur in SA met Chinese swendelaars

‘n Prokureursfirma in Gauteng, Molati Attorneys Incorporated, verteenwoordig drie maatskappye wat die slagoffers is van vermeende identiteitsdiefstal. Drie Chinese burgers word van bedrog van meer as 1 miljard Namibiese doller verdink. Sizo Majola, Molati se Skakelbeampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.