Wat sal Geingob vanmiddag sê?

President Hage Geingob sal vandag-middag 3 uur die land toespreek oor Covid-19. Geingob sal tydens die 18de Covid-perskonferensie die nasionale reaksiemaatreëls aankondig. Hy vra intussen dat Namibiërs waaksaam moet wees in die stryd teen Covid-19. Die plaaslike Politieke Ontleder Dr Ndumba Kamwanyah met sy verwagtinge.