RSG Landbou 15 September 2020

Inge Lotter, 'n byeboer van Nelspruit, praat oor byemisdaad en hoe boere hulleself hierteen kan beskerm. Willem Barnard van Wilbar Brahmane gesels oor sy liefde vir die beesras. BFAP het drywers geïdentifiseer om die gehalte van sonneblomsaad te verbeter. Hennie Maas gesels met Marion Delport hieroor. En Fred Camphor van SA Jagters verduidelik wat jou te doen staan as jy nog die ou groen vuurwapenlisensie het, aangesien dit binnekort ongeldig is.