RSG Landbou 11 September 2020

Die Trust vir Bedreidge Natuurlewe se droëland-bewaringsprogram het 'n projek begin in samewerking met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram en die Department van Omgewingsake om volhoubare grondbestuur te bevorder. Die projek is befonds deur the Global Environment Facility en word die Karoo Vir Ewig-projek genoem. Bonnie Schumann, veldbeampte by die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se droëlandbewaringsprogram, verduidelik wat die projek behels.