Kommentaar 6 September 2020

RSG  |  KOMMENTAAR
Heindrich Wyngaard bespreek die week se belangrikste politieke verwikkelinge met sy paneel, dr. Piet Croucamp, dr. Oscar van Heerden en dr. Pieter Mulder. Hulle praat onder meer oor die parlementêre debat oor plaasmoorde, die nuutste oor die ANC en korrupsie, John Moodey se bedanking uit die DA en Herman Mashaba se nuutgestigte Action SA.