Meer oor nuwe Namibiese inperkings

Nuwe regulasies geld vanaf middernag vanaand regoor Namibië. Dieselfde maatreëls wat in die Walvis, Arandis en Swakopmund geld, geld voortaan vir Windhoek, Rehoboth en Okahandja plaaslike owerhede. Permitte moet in die betrokke gebiede verkry word en 'n aandklokreël geld vanaf 8 uur in die aand tot vyf uur in die oggend tot en met die 28ste Augustus, om middernag. Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula...