
Staatsamptenare kry nog volle salarisse vir minder werk
In die jongste "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga ʼn peiling wat sakelui se bereidwilligheid om belasting te betaal, ontleed. Hy kyk ook na staatsamptenare, wat anders as in die private sektor nou minder werk gedurende die afsondering, maar steeds hulle volle salarisse ontvang.