Van Dyk, kinders ontslaan

Die bekende Namibiese sakeman en motorsport-persoonlikheid van Grootfontein Jaco van Dyk het goed herstel na helikopter ongeluk oos van Windhoek laasmaand. Van Dyk en sy drie kinders is intussen almal uit die hospitaal ontslaan en sterk goed aan by hulle huis in Grootfontein. Van Dyk sê dis goed om weer tuis te wees...