Reaksie op verligting vir toerisme-bedryf in Namibië

Die Namibiese Gasvryheidsvereniging het gereageer op die verligting vir die toerisme-industrie nadat President Hage Geingob bekend gemaak het dat die kwarantyn-tydperk vir toeriste verminder word van 14 dae na sewe dae. Gitta Paetzold van die vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...