Reaksie oor Twaloloka verskuiwing

President Hage Geingob het gereageer op die Twaloloka tragedie waartydens 'n kleuter gesterf het en talle inwoners se huise vernietig is in 'n brand. Geingob sê hy het notisie geneem van versoeke vir ingryping by die nedersetting wat voortaan bekend sal staan as Otweya. Geingob sê die Nasionale Behuisingsonderneming het grond beskikbaar gestel en die regering sal boumateriaal aankoop om mense te help verhuis. Die aktivis van die Regstellende Herposisionering beweging Dimbulukeni Nauyoma se reaksie...