Stigterskonvensie van nuwe party die IPC word vandag hervat

Die stigterskonvensie van die nuutgestigde Namibiese party van Dr Panduleni Itula duur die naweek voort. Die konvensie van die Onafhanklike Patriotte vir Verandering, IPC word in Windhoek gehou. Tydens die eerste sessie het Dr Itula aan ondersteuners gesê verandering is in hulle hande.