Zimbabwe se betogings gekortwiek

Besighede was vandag verlate in Zimbabwe se twee vernaamste stede met sekuriteitsmagte wat patrollies gedoen het om betogings teen die regering te verhoed wat aangevra is deur aktiviste weens korrupsie en ekonomiese uitdagings. President Emmerson Manangagwa se kritici sê sy regering gebruik hardhandige tegnieke soos in die Mugabe-era om betogings te verbied en om teenstanders te ontvoer en in hegtenis te neem. Setfree Mafukize, 'n Politieke Kommentator in Zimbabwe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....