Toerisme-sektor verlig oor nuwe regulasies

Die Namibiese President Hage Geingob het bekend gemaak dat die toerisme herlewing plan wat in Junie aangekondig is, is goedgekeur en sal vanaf Maandag geimplementeer word. Toeriste sal nie meer 'n verpligte 14 dae in kwarantyn hoef te bly nie maar wel vir 7 dae. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging het die aanpassings verwelkom...