Optog in Windhoek in solidariteit met Erongo en Twaloloka

Die Grondlose Mense Beweging, die LPM sal môre 'n solidariteit optog in Windhoek hou in Onafhanklikheidslaan. Die optog is in solidariteit met inwoners van Walvisbaai wat groot uitdagings ondervind met Covid-19 asook die inwoners van die Twaloloka nedersetting. Die optog begin 10 uur by die Windhoek Sentrale Polisiestasie en eindig by die Zoo Park. Duminga Ndala, van die LPM se Jeug en Studente Bevelsafdeling het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...