Minister van Finansies reageer op kwarantyn-verligting

Die Namibiese Minister van Finansies, Ipumbu Shiimi het gereageer op die nuwe inisiatief waarvolgens die kwarantyntydperk vir toeriste verkort is van 14 dae na 7 dae. Die nuwe regulasies wat daarop gemik is om die plaaslike toerisme-industrie 'n hupstoot te gee, tree Maandag in werking.