Regulasies vir kwarantyn verslap

Isolasie- en kwarantyn regulasies in Namibië sal aangepas word volgens wetenskaplike data en sal gebaseer wees op die jongste inligting. Covid is volgesn data nie aansteeklik na 10 dae nie. Indien toetse op dag 7 negatief is kan die persoon ontslaan word. Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula oor die regulasies....