President Hage Geingob oor Erongo-inperking

Die Namibiese President Dr Hage Geingob het vroeër die jongste Covid-19 syfers in Namibië bevestig tydens 'n persverklaring in die hoofstad. Daar is 77 nuwe gevalle met 'n totaal van 2129 gevalle. Die president het ook meer besonderhede bekend gemaak oor die Erongo-streek se inperkings....