Polisie weier toestemming vir optog

Daar was verlede week ‘n groot optog aan die kus en inwoners het van Walvisbaai en Swakopmund na Langstrand opgeruk. Inwoners wil ‘n einde aan die inperking hê wat hulle sê hulle besighede bankrot maak. Wolfgang Rohl wou nog ‘n optog vir die naweek reël maar kon nie die nodige toestemming bekom nie.