Krag in Erongo daal met 1,6 persent

Erongo Red, die kragvoorsiener in die Erongo-streek, het aangekondig dat besighede en huishoudings ‘n verlaging vat 1,6 persent in die kragtarief kan verwag, terugwerkend vanaf 1 Julie vanjaar. Die Elektrisiteit Beheerraad het die afwaartse aanpassing goedgekeur. Rojas Manyame die waarnemende Hoof Uitoverende Beampte van die Beheerraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.