Baie min in SA werk

Daar is 'n baie lae persentasie van die Suid-Afrikaanse bevolking wat aktief betrokke is by die land se werksmag. Na berig word beslaan 3 miljoen van die buurland se bevolking van 60 miljoen mense sowat 36 persent van die land se werksmag. Covid-19 het boonop 'n daadwerklike impak op werksgeleenthede. Dr Azar Jammine, 'n Suid-Afrikaanse Ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...