Wat gebeur met eiendomme van Fishrot-verdagtes?

Die sogenaamde Fishrot-beskuldigdes is steeds in aanhouding. Daar is reeds bevestig dat hulle waardevolle eiendomme besit en dis steeds onseker wat met die eiendomme sal gebeur in die lig van die hofsaak. Die Namibiese Regskenner Professor Nico Horn het sy mening met Kosmos 94.1 Nuus gedeel...