Reaksie oor Namibië se geteikende toerisme herlewing inisiatief

Namibië het begin met 'n geteikende toerisme herlewing inisiatief in samewerking met die privaat sektor tussen 15 Julie en 15 Augustus in die hoop dat toerisme so gou moontlik weer hervat sal word. Romeo Muyunda, die Hoof Openbare Betrekkinge Beampte van die Ministerie van die Omgewing het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....