Bank Windhoek skenk vir Twaloloka

Die fondse wat ingesamel sal word tydens die naweek se Bank Windhoek Virtuele Aflos sal aangewend word om die Walvisbaai Twaloloka informele nedersetting se inwoners by te staan na die brand wat groot verwoesting gesaai het. Die aflos is ook 'n inisisiatief om 'n gesonde leefstyl te bevorder om die risiko's te verlig wat gepaardgaan met Covid-19. Bank Windhoek se Uitvoerende Beampte van Bemarking en Korporatiewe Kommunikasiedienste Jacquiline Pack...