Nersa wil appèl aanteken teen Eskom-herstelplan goedkeuring

Energie-reguleerder Nersa gaan appèl aanteken teen die Suid-Gautengse Hooggeregshof se beslissing om Eskom toe te laat om ‘n ingefaseerde herstelplan deur te voer. Die hof het bevind dat Nersa onwettig opgetree het toe hy ‘n inspuiting van 69 miljard Namibiese doller van Eskom afgetrek het. Die uitspraak beteken dat die kragvoorsiener die bedrag oor ‘n tydperk van drie jaar met tariefverhogings kan terugneem. Nhlanhla Gumede van Nersa sê die eerste van die verhogings behoort in April volgende jaar in werking te tree: