Tweede golf moet ten alle onkoste gekeer word

Die Britse Minister van Gesondheid Matt Hancock sê die regering het nie alles reg gedoen in sy hantering van die Covid-pandemie nie en dat daar lesse is wat die land kan leer. Maar in sy mening, sal hulle alles in hulle vermoë doen om te verhoed dat die tweede golf van infeksies wat tans in Europa sy verskyning maak, in Brittanje aankom.