PDM meen Swapo het nuwe 'foefie'

Die PDM opposisie party sê hulle is baie bekommerd oor die aansoek van die Namibiese regering by die Internasionale Monetêrefonds vir ‘n lening van nagenoeg 4,5 miljard Namibiese doller om sy Covid-19 begroting te help befonds. Nico Smit, die Tesourier van die PDM het sy kommer so uitgespreek...