Gesondheid van kinders op voorgrond

Nadat inperkingsregulasies verlig is en skole heropen is, is kommer oor die risiko vir die verspreiding van Covid-19 deur kinders op die voorgrond geplaas. In Julie het Covid-19 infeksies skerp gestyg in Namibië veral in die Erongo-streek wat ook kinders en babas insluit. Frederico Links, die Skrywer van Namibia Fact Check het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....