NBC tref steeds reëlings na Covid-geval

Die NBC is steeds besig met voorkomende maatreëls nadat 'n lid van hulle personeel vroeër positief vir Covid-19 getoets het. Volgens die Hoof Kommersiële Beampte by die openbare uitsaaier, Umbi-Karuaihe-Upi is dit belangrik om seker te maak dat personeel veilig is. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.