Vergadering oor skole vandag

Die Namibiese Ministerie van Onderwys ontmoet vandag die verskillende belangegroepe oor die situasie van skole in die land. Een van die belangrike punte op die agenda is of skole moet sluit in die lig van die Covid-19 pandemie. Loide Shaanika Sekretaris-Generaal van die Nasionale Onderwysers Unie van Namibië of te wel, Nantu het die jongste.