Nasionale omgewings opvoedingsbeleid môre bekendgestel

Die Namibiese Ministerie van die Omgewing en Toerisme het meer besonderhede bekendgemaak oor die nasionale omgewings opvoedings beleid vir volhoubare ontwikkeling wat môre in die hoofstad bekendgestel word. Minister Pohamba Shifeta sal die amptelike bekendstelling waarneem. Romeo Muyunda woordvoerder van die ministerie.