Brandstofprys kan in Augustus dalk styg

Die brandstofprys gaan moontlik in Augustus ook Namibië styg.Volgens Chris Bredenhann, ‘n Olie en Gas-Vennoot van Deloitte in Bahrein in die Midde-Ooste is die stygende internasionale olieprys een van die hoofredes in weerwil van die rand en Namibiese doller wat die afgelope tyd teen ander internasionale geldeenhede verstewig het.