Versoeke vir Covid-lys van positiewe gevalle

Daar is oproepe van regoor die wêreld dat mense wat Covid-19 opgedoen het, openbaar gemaak moet word sodat mense kan weet wie positief getoets is vir die virus. Die Sekretaris-Generaal van die Namibiese opposisie Populêre Demokratiese Beweging Manuel Ngaringombe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....