Avisdam word beveilig

Hoë profiel afgevaardigdes van NamPol wat ook die Kommissaris van Khomas Joseph Shikongo insluit asook kollegas van die Stadspolisie, polisie reserviste, buurtwagte en sekuriteitsmaatskappye het die Avisdam vandag besoek. Die doel van die byeenkoms was om maniere te vind om die dam te beveilig. Ulla von Holtz van Greenspace in Windhoek het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....