Lugvaarsyfers bekend

Die Internasionale Lugvervoervereniging, Iata het die data vir globale lugvervoer markte in Junie bekend gemaak. Ingevolge die jongste syfers het Afrika lugrederye baie swaar verliese gely weens die Covid-19 inperkings. Linden Birns van Plane Talking en Openbare Betrekkinge Raadgewer vir Iata in sub-Sahara Afrika het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.