Ministerie sal vandag sê oor Graad 4 - 10 leerders en gereedheid

Die Namibiese Ministerie van Onderwys sal vandag meer besonderhede bekendmaak oor ‘n meningspeiling wat in al 14 streke van die land gedoen is en gefokus het op die gereedheid van skole om Maandag 3 Augustus klasse vir grade 4 tot 10 vir fisiese onderrig te hervat. Absalom Absalom, Woordvoerder van die Ministerie.