Ministerie van Onderwys doen meningspeiling

Die Namibiese Ministerie van Onderwys,Kuns en Kultuur het ‘n meningspeiling in al veertien streke van die land onderneem wat fokus op die gereedheid van skole om Maandag 3 Augustus klasse vir grade 4 tot 10 vir fisiese onderrig te hervat. Absalom Absalom, Woordvoerder van die Ministerie het meer.