Telecom doen nog opgraderings vir beter diens aan gebruikers

Telecom Namibië het sy VSAT spilpunt opgradeer om vinniger en betroubare IP-gebaseerde verbinding vir gebruikers in afgeleë gebiede te verseker. Die suksesvolle aanvanklike installasies van TN se VSAT spilpunt, genaamd Satlink het aanvaarbare resultate opgelewer. TN het onlangs die Gobabeb Namib Navorsiingsinstituut migreer na die opgradeerde VSAT platform. Die nuwe tegnologie is daarop gemik om alle Namibiërs te bemagtig. Nomvula Kondombolo-Kambinda, die Hoof van Korporatiewe Kommunikasie en Openbare Betrekkinge by Telecom Namibië...