Nakop-Ariamsvlei genspos steeds gesluit

Die Nakop-Ariamsvlei genspos is steeds gesluit en dis steeds onseker wanneer die grens weer sal oopmaak. Die sluiting is vroeër genoodsaak nadat twee Suid-Afrikaanse amptenare positief vir Covid-19 getoets het. Noordoewer is tans die enigste grenspos in die Karas-streek wat oop is. Stefan Terblanche, die Hoof Uitvoerende Beampte, van FP Du Toit Vervoer...